VMPK





BESKRYWING:
Virtuele MIDI-klaviersleutelbord is 'n MIDI-gebeurtenisgenerator en -ontvanger. Dit produseer geen klank op sigself nie, maar kan gebruik word om 'n MIDI-sintetiseerder (óf hardeware of sagteware, intern of ekstern) aan te dryf. Jy kan die rekenaar se sleutelbord gebruik om MIDI-note te speel, en ook die muis. Jy kan die virtuele MIDI-klaviersleutelbord gebruik om die gespeelde MIDI-note van 'n ander instrument of MIDI-lêerspeler te vertoon. Om dit te doen, koppel die ander MIDI-poort aan die invoerpoort van VMPK.