GNU PSPP is 'n program vir statistiese ontleding van steekproefdata.
Grafiek
Met grafiek kan jy 'n grafiese voorstelling van eenvoudige tabeldata doen, in die vorm "etiket: waarde". Dit kan horisontale/vertikale staafgrafieke, lyngrafieke en sirkelgrafieke teken.